Huisgenoot

WAAR VAL JY NOU UIT?

ELKE Saterdag en Son-dag is ek hier by die skydiving club. Ek het al 4 000 spronge agter die rug.

Mense vra my gereeld: Jy het nou al alles moontlik bereik wat ’n mens in die sport kan bereik, hoekom hou jy nie maar op nie?

My antwoord is: My laaste sprong sal wees die dag wanneer ek so oud is dat ek vergeet om die koord te trek wat die valskerm moet oopmaak.

Want my motto is baie eenvoudig: Jy word nooit te oud om te spring nie; jy word oud die dag wanneer jy ophou.

Ek het ’n D-lisensie, die hoogste lisensie wat jy in valskermsport kan kry.

Ek is ’n instrukteur asook vryval-en tandemafrigter. Ek is al sewe keer gekies om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers