TV Plus Afrikaans

Troumateriaal

Houvrou Of Trouvrou

Seisoen 1 Woensdae VIA (*147) 20:00 (begin 28 September)

“Die program is ’n sosiale eksperiment. Ons is nuuskierig en wil ’n eenvoudige vraag beantwoord: ‘Hoe lyk vandag se Afrikaanse trouvrou?’” sê Nini Conradie, vervaardiger van die realiteitreeks Houvrou Of Trouvrou, wat einde September op VIA begin. “Ná afloop van die verfilming kan ons beslis sê die antwoord op die vraag is interessant, en ook onverwags,” verklap Nini.

En met die aktrise Christi Panagio wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters