TV Plus Afrikaans

Die eindfluitjie

Hartseer, afskeid, skok, teleurstelling, maar ook liefde en nuwe vooruitsigte seëvier in die laaste agt dae van die Stryders en hul geliefdes se slothoofstuk. Tydens die laaste twee weke moes Schalk (Johan Scholtz), HUB van die Stryders, omtrent vure doodslaan nadat ’n paar belangrike borge onttrek het. ’n Foto waarop die span se bemarkingshoof Amanda (Natasja Jacobs) en die Styders-vleuel Philip (Markus Haywood) mekaar voor ’n bord met al die borge se name soen, het in die sosiale media en die nuus beland en van die borge die harnas ingejaag.

SKOKNUUS

Wanneer Schalk hoor ’n potensiële borg het van besluit (Francois Lensley), Fafa (Altus Theart) en Liam (David Johnson) in om hulle die slegte nuus te vertel. Fafa het wel groener weivelde wat wink, want hy het ’n rukkie terug ’n Ierse span genader om as afrigter by hulle aan te sluit en Fafa het tot sy verbasing die pos gekry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s