Huisgenoot

Lewensreddende inentings

POKKE het die mensdom baie eeue lank geteister. Ons lees in ou geskrifte van Indië en China van dié vreesaanjaende siekte. Pokmerke is ook sigbaar aan die mummies van farao’s soos Ramses V, wat meer as 3 000 jaar gelede geleef het. Vandag hoef ons dié siekte nie meer te vrees nie danksy die merkwaardige insig van die Britse dokter Edward Jenner (1749-1823), wat inentings teen pokke moontlik gemaak het. Hieruit het verdere ontwikkelings tot die immunisering teen verskeie ander siektes gelei.

POKKE SE SKRIKBEWIND

Die gevreesde pokke het sowat   met wat gereeld onder die bevolking gemaai het. Spaanse en Portugese het die siekte na die geneem, waar dit ’n groot rol gespeel het om die ryke. Omdat die inheemse Amerikaanse stamme teen pokke gehad het nie, het derduisende mense gesterf. In Europa het die siekte in die 18de eeu elke jaar sowat en is nagenoeg ’n derde van diegene wat die siekte oorleef het gelaat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related