SARIE

Portret van ’n pianis

’n Ballerina trippel oor die verhoog op die maat van die klanke van die klavier. Sy dra ’n rokkie wat soos vlindervlerke aan haar lyf dartel. Wanneer die orkes bykom, word die tempo van die musiek stadiger en gewigtiger. Die dirigent lig sy stokkie en die violis stryk haar instrument . . .

Dís wat jy in jou geestesoog sien wanneer jy na ’n Clara Schumann-komposisie luister.

Clara, wat in 1819 in Duitsland gebore is, was die eerste vroulike uitvoerende konsertpianis en komponis ter wêreld. Haar bekendste komposisie – haar Klavierkonsert in A mineur, Opus 7 – het sy reeds op 13 geskryf, en dit word steeds wêreldwyd uitgevoer.

Eersdaags herleef Clara se dramatiese lewe in ’n splinternuwe verhoogstuk, CLARA. Dit word op 22 en 23 September op Heidelberg in die Wes-Kaap as deel van die Hessequa Harmonie-kunstefees opgevoer, die musiekregisseur. Riana Scheepers, skrywer, ook van SARIE se Laaste sê, het die drama geskryf. Die ander deelnemers is aktrise Carla Smith en die konsertpianis Nina Schumann.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related Books & Audiobooks