Die Tuinier Tydskrif

WELKOM

ns almal kry ons liefde vir tuinmaak êrens vandaan. Eintlik is dit nie heeltemal waar nie – amper almal van ons kry ons liefde vir tuinmaak van iemand. Ek onthou hoe ek naweke saam met my ouers tuingemaak het, en dit is beslis waar die vonk begin het. Algaande is ek deur soveel ander tuiniers geïnspireer, maar dit was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners
Die Tuinier Tydskrif5 min read
Die Koolfamilie
Dit is moeilik om te glo dat elke enkele brassica wat ons vandag verbou, van Brusselse spruite tot rape en mosterd, eens ’n enkele, redelik vervelige, wilde plant was. Ja, al die plante op hierdie bladsy en meer het ’n enkele gemeenskaplike voorouer.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SO PRAGTIG saam!
Hierdie plaaslik geteelde aalwynhibried produseer’n ontploffing van langdurige kleur in die vroeë winter met helder tweekleurige blomme wat die prag van’n tipiese Afrika-sonsopkoms verteenwoordig – vurige, dieporanje tot rooi saam met heldergeel op e

Related