House of the Dragon
Aug 19, 2022
3 minutes
Deur ROBYN LUCAS
AANHANGERS van die trefferreeks Game of Thrones het reg oor die wêreld gejubel toe die nuus bekend word dat ’n uitloperreeks op pad is. En nou, drie jaar nadat ons laas die bloedige intriges van Westeros meegemaak het, is die langverwagte House of the Dragon eindelik hier.
Dis gegrond op die skrywer George R.R. Martin se boek Fire & Blood, en vertel die agtergrondstorie van hoe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days