Huisgenoot

Dungeons & Dragons: Honor among Thieves

WAAROOR GAAN DIT?

l dekades lank is mense oor die wêreld heen mal oor die speletjie Dungeons & Dragons. En selfs mense wat dit nie speel nie, het waarskynlik al die karakters in die destydse komediereeks hoor vertel hoe erg hulle daaroor was. Nou word die speletjie ’n fliek. ’n Aantreklike dief en ’n groep onwaarskynlike avonturiers gaan op ’n epiese rooftog om ’n verlore bring die ryke verbeeldingswêreld en speelse gees van dié legendariese speletjie na die grootskerm in ’n skreeusnaakse en aksiebelaaide avontuur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te