SA Hunter/Jagter

TK: DIS ’N DING

Uiteindelik... Ná al die kopkrappery oor kaliberkeuse, fabrikaat en model, en ná al die frustrerende ompaaie en geduld met ons patetiese, ideologies verlamde, korrupsiedronk lisensie-owerheid, het jy sowaar jou nuwe geweer.

Jie-haaaaaaaa!!!

Maar... hoekom voel dit dan na ’n afsluiting? Amper asof ’n projek op ’n end kom, en nie soos die begin van nuwe avontuur nie? Hoekom sukkel jy om te dink wat hierdie splinternuwe roer alles te beurt mag val oor die volgende 40 jaar? En hoekom voel die eerste skoot met die nuwe geweer soos ’n vinnige romanse en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks