SA Hunter/Jagter

JOU LOGIKA IS IN DIE POS, SHERIFF

Te midde van die huidige, eintlik voortslepende debat oor wapenregte kan ek nie help om te dink hoe dinge verander het nie.

In my kinderjare het ek ’n wapenkluis nie geken nie. Skietgoed se plek was in pa of oupa se hangkas. Die gewere het reg-op agter die kerkpak en die sportbaadjie en die kamerjas en ’n ou universiteitsblazer en ’n reënjas gestaan, terwyl die .38 Long op ’n rak agter die hemde versteek is. En dan is die kas gesluit en die sleuteltjie bo-op hom gebêre

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks