SA Hunter/Jagter

JOU REGTE, ONS FOKUS: DIE WET OP BEHEER VAN VUURWAPENS – KONSEPWYSIGINGSWET

AANLOOP

In die kennisgewing wat op 21 Mei 2021 in die Staatskoerant gepubliseer is, gee die Minister van Polisie kennis van die voorneme om die Wet op Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) te wysig. Op daardie stadium was die konsepwysigingswet egter nog nie in die Staatskoerant gepubliseer nie en slegs beskikbaar op die Siviele Sekretariaat van die Polisie se webwerf.

Verskeie individue, groepe en organisasies het dadelik hewig en met heelwat emosie op hier-die kennisgewing gereageer. SA Jagters het nie onmiddellik gereageer nie en lede in kennis gestel dat die konsepwysigings-wet nog nie “amptelik” gepubli-seer is nie. Hulle het hul lede laat weet dat hulle effens later kommentaar sou lewer wanneer daar geleentheid was om die konsepwysigingswet en die implikasies daarvan te bestudeer.

PROSES GEVOLG DEUR SA JAGTERS

SA Jagters se Raad het op Donderdag 27 Mei 2021 besluit om gedurende Junie 2021 op verskeie aksies te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks