Huisgenoot

GETROUD NÁ 20 JAAR

‘ONS het dit gedoen. Die liefde is mooi. Die liefde is goedhartig. En klaarblyklik is die liefde geduldig. Twintig jaar lank geduldig.”

Met dié woorde het Jennifer Lopez die wêreld laat weet sy en Ben Affleck het afgehaak – en so nog ’n hoofstuk in hul liefdesverhaal begin; een wat amper te goed klink om waar te wees.

Toe dit ’n paar maande gelede duidelik word Bennifer is régtig weer saam, was aanhangers steeds versigtig om te glo hul storie kan ’n gelukkige einde hê.

Dit ís immers Hollywood, waar aan-afromanses die norm is. Sou Jennifer en Ben werklik dié keer tot trou kom?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related