Huisgenoot

Die SA regering

Die SA vlag is ’n simbool van ons republiek.

SUID-AFRIKA is ’n land met ’n president as staatshoof. Sommige lande, soos Spanje en Brittanje, het ’n monarg – dit is ’n koning of koningin. Die meeste monarge kan egter nie self besluite neem nie, maar is onderhorig aan hul parlement of grondwet. Sekere lande, soos Noord-Korea, het ’n diktator as leier. Dit is ’n alleenheerser wat al die mag het. Ons president, Cyril Ramaphosa, het nie onbeperkte magte nie. Hier kan jy leer hoe ons regering saamgestel is en hoe dit van sekere ander stelsels verskil.

PARLEMENT

Suid-Afrika het ’n . Dié twee kamers is die (oftewel die ) en die (oftewel ).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe