Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 448

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

VRAAG: Watter soort vaartuig is ter sprake?

Hierdie week wen een leser , ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related