anneer dit kom by die dissiplinering van ’n kind, moet ouers deesdae baie versigtig wees, sê Nazli George. Haar karakter Ivy se geduld gaan beproef word deur nie net haar seun Eddie (El-Kody Langeveldt) nie, maar ook deur haar man Marvin (Duncan Johnson). Ivy se idee van dissiplinering is ’n pak slae wanneer jy nie wil luister nie, verduidelik die aktrise. Maar volgens die wet is dit nie ’n uitweg
Dít is die wet
Jul 08, 2022
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days