Landbouweekblad

Sonneblomme begin posvat in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is nie sonneblomwêreld nie, mielies dra daar die kroon. Boere is egter altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede, en met sy laer produksiekoste word sonneblomme toenemend as ’n goeie wisselbou-opsie gesien. Dít selfs in ’n provinsie waar sonneblomme nog nie voorheen as voorranggewas posgevat het nie.

“Hoë oliesaadpryse maak sonneblomme ook toenemend aanloklik vir boere,” sê mnr. Eugene Marais van SeedPlus, Pannar-agent vir die Noordoos-Kaap.

Nie dat jy ’n sonneblomboer agter elke bos in die Oos-Kaap gaan uitskop nie. In die 2021-’22-seisoen het slegs tien boere daar sonneblomme geplant nadat die eerste proefaanplantings in 2018 by twee boere gedoen is. Aanplantings is tans beperk tot Elliot, Ugie en Maclear wat tradisioneel hoëpotensiaal-saaigebiede is.

Marais sê daar word na raming 2 000-2

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter