Landbouweekblad

Ekstra lae data help met fyn beplanning

Dit is soos om al jou klere uit te trek – jy kan niks wegsteek nie. Só het die wingerdboukundige me.

Rosa Kruger droogweg opgemerk toe sy tydens die Ou Wingerdprojek se werksessie op Stellenbosch oor die waarde van Cape Farm Mapper gepraat het.

Dié aanlyn karteringshulpmiddel help met ruimtelike inligting en besluitneming vir die landbou en omgewingsbestuur.

Volgens dr. Mike Wallace, spesialiswetenskaplike by die Wes-Kaapse departement van landbou, is die nuttige hulpmiddel vir plaasontwerp aanvanklik vir hul eie amptenare en streeksbeplanningsvennote ontwikkel.

Mettertyd het dit egter gelei tot ’n toe-passing wat ’n aantal GIS-datastelsels en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit