Anderkant die reënboog TYD VIR ’N ANDER MODEL?
Jul 01, 2022
2 minutes
— NELIA RICHTER
Onlangs ry ons deur Ashton na ’n verjaardagviering op ’n plaas diep in die Klein-Karoo. Eens bestempel as die lelike eendjie van die Boland, in kontras met die toerismevriendeliker Montagu, het dit handomkeer verander sedert die omvattende padwerk wat in 2015 begin is, eindelik afgehandel is.
Die verspande betonboogbrug, die eerste in sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days