IMAN VELLANI
Jun 24, 2022
3 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
KYK, MA, EK’S ’N MARVELSUPERHELD
Dié 19-jarige tiener het onlangs geskiedenis gemaak toe sy haar debuut in die Marvel-heelal gemaak het as die 16-jarige Moslem-superheld Kamala Khan in die nuwe Disney+- reeks Ms. Marvel. En maak jou reg, want ná net een episode gaan Kamala jou nuwe gunsteling-tienersuperheld wees.
Kamala bly in die stad Jersey en is mal oor videospeletjies en Marvel-superhelde, veral Captain Marvel. Sy pas nie lekker in op skool nie en word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days