ONSEKER OOR KOS
Jun 17, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
Suid-Afrika kan diep dankbaar wees vir die skamele 30 000 of so boere wat die vermoë en kundigheid het om genoeg kos vir die land se meer as 60 miljoen mense te produseer. Maar dit is nie al nie. Daar is ook nog boere wat landbouprodukte van wêreldgehalte uitvoer en broodnodige valuta en ekstra inkomste vir Suid-Afrika
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days