Landbouweekblad

Dít bepaal gehalte en opbrengs van sojabone

Die afgelope vyf jaar het die sojaboonbedryf reusetreë vorentoe gegee. Met groter aanplantings en ’n plaaslike behoefte aan oliekoek vir voer, raak die behoefte om ’n hoër opbrengs en ’n hoër olie- en proteïeninhoud te lewer, ook groter.

Sowat 60% van die waarde van soja is van die meel afkomstig, en die ander 40% van die olie. Dus is die gesamentlike inhoud van proteïen en olie in sojaboonsaad belangriker as die proteïen en olie afsonderlik.

Die voerbedryf vereis ’n minimum van 46% proteïen in sojaboonmeel (met 12% voginhoud) om te verseker dat die voer wat deur die bedryf vervaardig word, aan die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels (Wet 36 van 1947) voldoen.

Verskeie faktore het ’n invloed op die oes en proteïen- en olie-inhoud van sojaboonsaad. Die faktore kan verdeel word volgens dit wat betrokke is by die plant, die grond, klimaat en omgewing, en die betrokke by stikstofbinding.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter