BURGERSDORP / TULI / R100 000
Jun 17, 2022
0 minutes
Mnre. Harm en Alwyn Marx het oudergewoonte puik teelmateriaal op hul) is teen R100 000 verkoop. Van links is mnre. Jan van der Walt van BKB, Gert Jordaan, afslaer, Schmidt, Ben van Vuuren (koper van die duurste bul) van Kestell en Alwyn Marx. Bulle het gemiddeld R53 774 behaal, koeie (3-in-1) gemiddeld R22 250 en nie-dragtige verse gemiddeld R11 238. BKB het die veiling aangebied.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days