NOORD-KAAP WAG OP UITKOMS VAN SANRAL
Jun 17, 2022
2 minutes
CHARNÉ KEMP
DIE besluit om drie gehawende Noord-Kaapse paaie van die provinsiale owerheid na Sanral oor te plaas, sal reusevoordele vir Noord-Kaapse boeregemeenskappe bring.
Dit sal gebeur wanneer mnr. Fikile Mbalula, minister van vervoer, die oordrag van die R31-, R369- en R389-roete in die Noord-Kaap na Sanral bekragtig. Dié paaie is lewensnoodsaaklik vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days