Noord-Kaap bloei oor beroerde paaie
Feb 04, 2022
2 minutes
CHARNÉ KEMP
FOTO: CHARNÉ KEMP
DIE swak instandhouding van Noord-Kaapse paaie wat belangrike ekonomiese roetes vir die landbou-, mynbou- en toerismesektor is, is genoeg rede vir ’n pleidooi dat die Suid-Afrikaanse nasionale padagentskap (Sanral) dié provinsiale paaie oorneem.
Só sê mnr. Nicol Jansen, voorsitter Agri Noord-Kaap. Die verbetering van hierdie paaie is een van die aspekte waarop die organisasie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days