Op ons radar . .
Jun 17, 2022
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
DIT GONS OOR ELVIS-LIEDJIE
oja Cat is ongetwyfeld een van die vuurwarmste vroulike rappers van die oomblik. Die Grammy-bekroonde sangeres van treffers soos “Streets” en “Woman” is ook verantwoordelik vir die nuwe liedjie “Vegas” – die eerste enkelsnit wat uitgereik is van Baz Luhrmann se komende fliek, Elvis, wat op die lewe van die koning van rock, Elvis Presley, gegrond is. Die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days