WENBRIEF JA, VROUE JAG OOK!
Die dae dat jag net vir mans is, is verby. Al hoe meer mans vat hul kinders om vroeg al hul eerste bok plat te trek. Dis ’n tradisie, ’n gevoel, die adrenalien van iets doen om kos op die tafel te sit, ’n bietjie outyds gekombineer met modern. Waardes en lesse word oorgedra en kwaliteittyd word saam deurgebring in ’n tyd waar ons almal spartel om werklik tyd te maak vir wat belangrik is.
Ons as