SA Hunter/Jagter

JA! VROUE JAG OOK!

In die Junie- en Nov/Des 2022-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER het ek in “Bospos” vertel van ons vroue-jag wat in 2020 begin en ’n jaarlikse tradisie geword het. Vanjaar het ons weer so gemaak. Die vrouejagnaweek het van 22 tot 25 Junie plaasgevind en ons bestemming was weer Kobus Barnard se plaas St. Marc buite Zastron in die Vrystaat. Maande se voorbereiding, geskenkpakkies opmaak en finansiële be-planning het gelei tot ’n onvergeetlike naweek propvol jagavonture, lekker lag, nuwe vriendskappe, kameraadskap en opwindende oomblikke wat die dames ’n bietjie uit hul gemaksones gehaal het. Hulle het uit verskillende streke na Zastron gereis, gereed om saam te jag. Die groep sluit nou al vriendinne van heinde en verre in. Susters en vriendinne kom van Kaapstad, Middelburg in die Oos-Kaap en De Aar vir die geleentheid.

Vanjaar was ons nege vroue van wie vyf nog nooit voorheen saam met ons gejag nie. Ek vra elke jaar my man, Poon Pieterse, om met die jagnaweek te help. Ons jag gewoonlik met my wapen, ’n Tikka T3 in 6.5 Creedmoor, omdat ek gewoonlik die enigste vrou met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related