Landbouweekblad

Nuwe rigting vir geïntegreerde plaagbekamping

Die ontstaan van ’n geïntegreerde plaagbekampingstelsel (IPM) het reeds in die 1950’s begin nadat navorsers die doeltreffendheid van die praktyk begin insien het vir die beskerming van okkerneute. Daarna het die metode tot sy volle reg begin kom met die koms van teiken-weerstandigheid teen organofosfate en karbamaat-insekdoders.

“Die gebruik van tradisionele insekdoders in kombinasie met biobekamping het nuwe konsepte van plaagbekampingsmetodes ingelui. Die klem het sedert die 1970’s verskuif van die uitwissing van ’n plaag na die bekamping daarvan,” sê mnr. Andrew Bennett, bestuurder van die Suid-Afrikaanse bioprodukte-organisasie.

Dit was ook gedurende hierdie tydperk dat ekonomiese drempels, waar koste teenoor voordeel in ag geneem word, ontwikkel is. Boere het besef die koste van die bekampingsmaatreël moet minder wees as die voordeel wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter