Nampo-oesdag se vlam toe nie geblus
May 27, 2022
3 minutes
FOTO: LIZEL SNYMAN
Vanjaar se Nampooesdag is voorafgegaan deur omstredenheid met sommige mense wat aangedui het dat hulle die skou wil boikot omdat Graan SA wetgewing oor inentings of covid-19-toetse vir toegang toegepas het.
Manie se kollega was stom van verbasing toe sy hoor van die mense wat op die Nampo-oesdag se Facebook-blad aangedui het dat hulle weier om weens dié bepaling Nampo by te woon, wel op die ou end op die terrein gesien is.
Ten spyte van die teenkanting, was bywoning veral op die Woensdag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days