Landbouweekblad

Dís hoekom aanvullings in die winter nodig is vir herkouers

Wanneer besluite rakende herkouers se voeding geneem word, moet drie dinge oorweeg word.

■ Wat is die voedingswaarde van die veld en watter tekorte kom na vore in die winterweidings? Dit sal ook deur die tipe veld (soet-, suur- of gemengde veld) bepaal word.

■ Wat is die produksiestadia en dus voedingsbehoeftes van herkouers?

■ Wat moet boere bykomend aanvul om herkouers se produksievlakke te handhaaf en te ondersteun?

VOEDINGSWAARDE VAN DIE VELD

Namate die reënseisoen tot ’n einde kom en die gras minder groei (die grasse betree ’n dormante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit