PROJEK WIL MEER OOR BRUINSPRINKANE UITVIND
May 20, 2022
2 minutes
— ROELOF BEZUIDENHOUT
FOTO: ROELOF BEZUIDENHOUT
Projek Pardalina, ’n navorsingstudie, word beoog om kennis oor die bruinsprinkaan (Locustana pardalina) aan te vul.
Dr. Joh Henschel van die sentrum vir omgewingsbestuur aan die Universiteit van die Vrystaat sê klem sal gelê word op aspekte soos die verwantskap tussen eierbanke en veldtoestand in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days