Landbouweekblad

Wie is Nampo?

Nampo en Graan SA het die afgelope week uit verskeie oorde onder hewige kritiek deurgeloop as gevolg van die covid-19-regulasies vir besoekers aan Nampo 2022 – en sommige van die oorde was verbasend. Uit die staanspoor, ter inligting: Ons toepassing van die regulasies ingevolge die Wet op Rampbestuur (Wet 57 van 2002) is gegrond op die oorgangsmaatreëls wat by bit. ly/3xN J J90 gelees kan word.

Ek dink ’n goeie plek om te begin, is om almal weer voor te stel aan Nampo en te herinner aan wie en wat Nampo is.

Ek weet baie weet dit, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit