Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

CARLETONVILLE

DWARSFONTEIN (1), 87 ha, aan Henlie-boerdery (Edms.) Bpk., van Fourie & Lindeque & Genote BK, R1 500 000. ELANDSHEUVEL (436), 180 ha, aan Baillie Park Filling Station (Edms.) Bpk., van Almamater Behuising BK, R1 200 000. KOEDOE RUST (752), 929 ha, aan LWS-boerdery (Edms.) Bpk., van Manus Coetzeefamilietrust, R15 000 000. VARKENSLAAGTE (119), 264 ha, aan Enviro Plastic (Edms.) Bpk., van Tomstar Prop (Edms.) Bpk., R1 049 400. VYFHOEK (428), 46 ha, aan Nuwelust-boerdery (Edms.) Bpk., van Wilgeboom-trust, R3 930 000. ZWARTKRANS (172), 31 ha, aan Marangrang Prop Holdings & Development (Edms.) Bpk., van G.C. du Plessis, R1 850 000.

NIGEL

ALLANDALE (10), 130 ha, aan Gauteng-regering, van Rem Allandale (Edms.) Bpk., R108 300 658. LAGERSPOORT (406), 26 ha, aan Ruach PSH Holdings (Edms.) Bpk., van E.H.J. Spies, R1 300 000. NOOITGEDACHT (294), 189 ha, aan Future Diverse Inv (Edms.) Bpk., van AH de Vries-familieeiendomme BK, R1 200 000. PALMIETFONTEIN (337), 447 ha, aan PJ Kriek & Seuns (Edms.) Bpk., van C.F. Viljoen, R9 000 000. WITKOPPIE (373), 68 ha, aan Kingdom Harvest Farming (Edms.) Bpk., van J.M. en S.K. Sutherland, R2 500 000.

PRETORIA

BRANDBACH (471), 42 ha, aan Enshrine Holdings (Edms.) Bpk., van H.P. Prinsloo, R2 650 000. DOORNFONTEIN (291), 147 ha, aan Camaraderie Holdings (Edms.) Bpk., van M.M. Coetzee, R3 500 000. KLOPPERSBOS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit