Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

CARLETONVILLE

VYFHOEK (428), 134 ha, aan Mooivallei-boerdery (Edms.) Bpk., van Lakersvale-trust, R4502239. VYFHOEK (428), 159 ha, aan Mooivallei-boerdery (Edms.) Bpk., van BPBV-trust, R8550158.

PRETORIA

MARLOO (522), 65 ha, aan Steller Inv (Edms.) Bpk., van H.A.W. Venter, R3 000 000. NOOITGEDACHT (333), 21 ha, aan J. en L.C. Lombard, van J.P. en M.S. Janse van Rensburg, R2 150 000.

KWAZULU-NATAL

HELPMEKAAR

ALLETTA (4350), 547 ha, aan Sompisi-gemeenskapseiendomsvereniging, van G.H. Comins, R3 000 000.

LADYSMITH

ERASMUS DAM (1050), 202 ha, aan Bondesio Properties (Edms.) Bpk., van Rijkmarietrust, R21 000 000. POORTJE (964), 161 ha, aan Sizathina-gemeenskapseiendomsvereniging, van Poortjie Farm (Edms.) Bpk., R1 432 550.

LOUWSBURG

PONGOLA (61), 17 ha, aan Robyn-trust, van Hot Valleytrust, R5 589 000.

PIETERMARITZBURG

CLUNY PARK (14809), 23 ha, aan Burra Props (Edms.) Bpk., van T.P. Gwetu, R1 700 000. KAR KLOOF (1866), 25 ha, aan Hugo du Plessis-trust, van Prospect-trust, R5 000 000.

UNDERBERG

GLANDRISHOK (1805), 50 ha, aan RN Tedder-trust, van Merrivale Poultry Farm (Edms.) Bpk., R5 000 000. SAM (14937), 29 ha, aan N.N. en S.W. Ndebele, van Pauline Coertzen-familietrust, R2269000.

UTRECHT

BEAUFORT (787), 335 ha, aan Uzamile Trading BK, van A.C. Swanepoel, R2 680 000. ROODEKOP (7), 523 ha, en SPITSKOP (92), 124 ha, aan ALS HCW-boerdery (Edms.) Bpk., van H.C.W. Hugo, R9620566.

LIMPOPO

ALLDAYS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter