Landbouweekblad

VELDHERSTEL Nuwe geslag laat herleef studiegroep

Skaars en uitputbare hulpbronne dwing die mens al hoe meer om dit wat hy het, te herwin en op ander maniere te gebruik.

Dit is daarom nie vergesog om ’n sluimerende studiegroep ná jare op te wek en ander doelwitte te gee nie, soos wat ’n groep boere by Steytlerville in die Oos-Kaap drie jaar gelede met hul ou studiegroep gedoen het.

Die groep het sowat 20 lede en mnr. Hannes Horn, ’n seun van een van die stigterslede, is die voorsitter. Waar die eerste groep in die droogte van die laat 1960’s tot vroeg 1970’s op voergewasse vir voerbanke gekonsentreer het, het die nuwe groep die herstel van veld en boerderye se finansiële beplanning ten doel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit