Kuier

BANK SLIM

Dit was nog nooit so belangrik om jou rande te rek en jou sente te strek nie. Met petrol- en kospryse wat die hoogte inskiet, salarisverhogings wat skitter in hul afwesigheid en inflasie wat sukkel om by te bly, is die meeste Suid-Afrikaners se spaarvarkies baie leeg

Die meeste mense spartel deesdae om by hul begrotings te bly soos die lewe elke druppel geld uit hulle bloei. Alles wat jy kon kanselleer, het jy teen hierdie tyd reeds, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,

Related Books & Audiobooks