Kuier

SKULD-SKADE

Skuld is al so deel van die meeste Suid-Afrikaners se daaglikse bestaan soos brood en toiletpapier. Byna elke tweede mens het deesdae ’n kredietkaart oftwee en dis amper asof banke dit aan almal wil uitdeel, of hulle dit nou kan bekostig of nie.

"Ek is so diep in die skuld ek twyfel of ek ooit daaruit gaan kom,"erken Sofie Swartbooi* (52) van Kaapstad wat nie haar regte naam wil gebruik nie, omdat sy skaam is oor die situasie."Ek leefaljarelankvan die een kredietkaart na die ander en het honderde duisende rande se skuld"Sy verduidelik sy gebruik haareen kredietkaartom haarander se skuld af te betaal en kry dan nog een wanneersy vasbrand.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related Books & Audiobooks