Landbouweekblad

Presisietegnieke maak nuwe wêreld oop met grondbewerking

Die koms van tegnologie vir wisselende toediening het boerdery kostedoeltreffender gemaak en opbrengste verbeter. Dit behels dat ’n land nie as homogeen beskou word nie, maar in sones opgedeel word om misstof so doeltreffend moontlik toe te dien of verskillende saadkultivars teen wisselende digthede aan te plant.

Die volgende stap, dié van ’n varieerbare grondbewerkingswerktuig wat die wisselende grondtoestande binne een land in ag neem en blitsvinnig outomatiese veranderinge kan aanbring terwyl die grond bewerk word, is op die Commodity Classic-landbouskou deur die landboumasjinerievervaardiger Case IH ten toon gestel. Die stelsel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding