Landbouweekblad

Gebrekkige vaardighede, inligting kortwiek platteland

DIE departement van water en sanitasie se groendruppelverslag toon dat daar veral by kleiner, landelike munisipaliteite groot gebreke is – juis die owerhede wat die meeste boere bedien.

Luidens die verslag het die meeste landelike munisipaliteite gesukkel om meer as 50% te behaal. Slegs 5% van die stelsels in die Vrystaat en Limpopo het dié drempel behaal, vergeleke met 75% in Gauteng.

Twee kleiner munisipaliteite, Witzenberg (Ceres) en Bitou (Plettenbergbaai), staan egter kop en skouers bo ander uit en het saam met nege ander groter owerhede groendruppelstatus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding