Nuut & nuttig
Apr 22, 2022
2 minutes
FREDALETTE UYS
WARM VOETE VIR DIE WINTER
Wees voorbereid op die winterkoue met ’n paar skaapvelpantoffels gemaak van egte Suid-Afrikaanse Merino-skaapvel.
Karoo Baba se handgemaakte pantoffels, met Merino-skaapvel aan die binnekant en ’n suède-buitekant, is in ’n verskeidenheid kleure en ontwerpe beskikbaar. Daar is ook ’n opsie van sagte sole vir binnenshuise
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days