Skaapkrip is meerdoelig en maklik verskuifbaar
Mar 19, 2021
3 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
FOTO’S: JOHAN NORVAL
Mnr. Kobus Viviers van die distrik Smithfield se watertrôe van rubbervervoerbande vir klein- en grootvee (“Vervoerbande kry tweede asem op veeplase”, L BW , 16 April 2020) is baie duursaam en kan nie roes nie.
Hy het die afgelope jaar ’n meerdoelige drie-in-een krip ontwerp. Op die aandrang van sy boerevriende het hy ook die voetstukke van sy baalringe en skaapselfvoerders met ’n slee-ontwerp aangepas.
Viviers bemark sy produkte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days