Landbouweekblad

DAMWAL WAT BREEK

Die uitbreking van beken-klouseer in die sentrale deel van die land word deur owerhede en veilingsagente as “ ’n groot, vet gemors” en ’n “damwal wat gebreek het met strome water wat uit die noorde kom”. Manie wil heelhartig saamstem.

As die hoogs aansteeklike virus verder gaan versprei vanweë die staat se onvermoë om dit doeltreffend te keer, kan die land daarvan vergeet om sy status as vry van bek-en-klouseer, wat hy oor jare jaloers beskerm het, gou te herwin.

Dit wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding