Só kan boere help met klimaatdata
Apr 14, 2022
3 minutes
SUZANNE VENTER
FOTO: JAN BOSMAN
Sedert 1960 tot nou was daar ’n afname van 34% in landboubedrywighede in Afrika weens klimaatsverandering.
“Ditis’ngrootafnameen die ergste van al die vastelande waarna gekyk is. Boere het ’n baie belangrike rol om te vervul in die bestuur van klimaatsveranderingsrisiko’s in Afrika,” sê dr. Chris Trisos, een van die hoofskrywers van die Afrika-hoofstuk in die jongste verslag van die interregeringspaneel oor klimaatsverandering. Hy is ook verbonde aan die Afrika-klimaatsontwikkelingsinisiatief (ACDI) by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days