Landbouweekblad

Benut elke plant en (on)kruid en pluk die vrugte

Sy oom Dries Joubert het altyd gesê daar is baie geld te maak in die landbou, ’n mens moet net nie boer nie, vertel mnr. Stoffel Joubert.

Dries het geglo boere staan die meeste van hul wins aan insetverskaffers af omdat hulle dit wat in die natuur beskikbaar is, doodmaak of uitroei en dan kunsmatig probeer vervang. Hy het byvoorbeeld nooit van onkruid gepraat nie, maar van kruide. Vir hom was elke plant waardevol met ’n rol in die ekologie, selfs plante wat algemeen as onkruid beskou word.

Vandag is Dries se seun, mnr. Jan Joubert, en Stoffel vennote in die familieboerdery. Hulle pluk die vrugte van hul pa en oom se jare lange toewyding aan dit wat vandag herlewingslandbou genoem word.

Stoffel se vrou, dr. Elsje Joubert, bedryf die Levubu Centre for Excellence, ’n navorsingsentrum vir die doeltreffende bekamping van plantplae. Stoffel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related