VERBORGE WONDERS
Apr 14, 2022
2 minutes
Saamgestel deur SANDY COOK
ONDER die oppervlak van die water lê ’n wonderwêreld verskuil met ’n eie diereryk met jagdramas wat afspeel in woude vol wiegende waterplante in die immer bewegende strome.
Wanneer fotograwe hul lense op die toneel onderwater instel, kan hulle met ’n bietjie geluk iets betowerends vasvang – soos vanjaar se Onderwaterfotograaf van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days