HOE KAN EK MY BEJAARDE GELIEFDES HELP?
Apr 14, 2022
2 minutes
■ Lees die waarskuwingstekens. Hou jou oë oop as ’n bejaarde in jou lewe hulself ál meer isoleer, sekere middels begin misbruik, of minder belangstelling in iets toon as voorheen, sê Jonathan.
As jy naby aan jou ouers of grootouers woon, is tyd saam die beste doepa vir hul eensaamheid of ander emosionele uitdagings. Maak gereelde afsprake (en hou daarby) en nooi
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days