Stroomkyk
Apr 14, 2022
3 minutes
DEUR GENEVIEVE TERBLANCHE.
RUSSIAN DOLL
NETFLIX | 2019-NOU | SCI-FI | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF WO. 20 APR.
Nadia (Natasha Lyonne) en Alan (Charlie Barnett) het uit die tydlus ontsnap waarin hulle elke keer sterf aan die einde van seisoen 1. Dis vier jaar later en hulle word onwetend vasgevang in ’n nuwe tydlus wanneer hulle ’n tydportaal binnegaan wat hulle na hul verlede terugneem, deur veelvuldige geslagte. Die SA akteur Sharlto Copley (Wikus in die sci-fi-fliek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days