Kuier

LEER & PRESTEER

Meesdae is mense mos lief om te sê“life begins at 40”en dis presies wat Tessa Sauls (51) bewys het deur haar matriek op die ouderdom van 43 te skryf en dit boonop met vier onderskeidings te slaag. En vandag, net ’n paar jaar later, het sy nie net matriek agter haar naam nie, maar ook ’n regsgraad.

Met die intrapslag toon Tessa haar lewenslustigheid. Sy lag maklik en sê sommer prontuit sy is nie bang om kanse te vat nie. En al het sy eers haar matrieksertifikaat op 43-jarige ouderdom gekry, is sy die toonbeeld van wat kan gebeur wanneer jy in jouself en in die krag van jou drome glo. ’n Mens is immers nooit te oud om te leer nie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier7 min read
Sitrus-sensasie
Genoeg vir 4-6 mense Tjops 4-6 varktjops 1 teelepel sout 2 teelepels varsgemaalde swartpeper 1 teelepel fyn koljander 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap fyngerasperde skil en sap van 1 suurlemoen 2 eetlepels olyfolie Mash 8 aartappels, geskil en
Kuier2 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Ek onthou nog soos gister die dag toe die media destyds in 2018 genooi is vir die launch van kykNET & kie se eerste Afrikaanse telenovela, Arendsvlei. Ons het almal bymekaargekom by 'n rooftop venue in die hartjie van die Kaap. My man was nog my plus

Related