Landbouweekblad

WOLBOERE BOET VIR VEE-AGENTE SE GEBREKE

DIE wolbedryf is kort voor druktyd ’n reuseslag toegedien toe die Chinese regering met in-gang 1 April ’n verbod geplaas het op alle Suid-Afrikaanse produkte afkomstig van diere met gesplete kloue weens die jongste uitbrekings van beken-klouseer.

China koop gemiddeld 79% van Suid-Afrika se wolskeersel.

Dit volg op ’n duister week vir die land se veebedryf. Vermoedelik was een berig dat die staat oorweeg om die beken-klouseer-beheergebied in KwaZulu-Natal weer te vergroot ná etlike gevalle buite die huidige beheergebied, wat verlede jaar verklein is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro