NUWE PLAAG BEDREIG SOJA-AANPLANTINGS
Mar 25, 2022
1 minute
— LLOYD PHILLIPS
FOTO’S: VERSKAF
Saaiboere, veral op die Hoëveld, moet waak teen ’n nuwe plaag wat deur sojaboonaanplantings versprei.
Die boorder spp.is aanvanklik in 2019 in die distrikte Standerton en Leandra in Mpumalanga aangemeld.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days